fbs
Sale!

Graad 8_Tegnologie Opsommings Notastel

Original price was: R350.00.Current price is: R280.00.

Hierdie produk bevat kwartaal 1-4 se werk vir Tegnologie, Graad 8. Die opsommins is saamgestel deur die Via Afrika Handboek en die Vandag handboek se informasie saam te kombinee. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • Raamstrukture.
  • Strukture oor ‘n Afstand.
  • Grafika en Tekeninge.
  • Meganiese stelsels & Meganiese voordeel.
  • Meganiese beheerstelsels (Ratte).
  • Positiewe Impak > Tegnologie → Omgewing.
  • Hefbome > Skakels.
  • Stelselontleding & Diagramme.
  • Impak van Mynbou op die Omgewing en Samelewing.
  • Elektrisie Stelsels.

Description

Hierdie produk bevat kwartaal 1-4 se werk vir Tegnologie, Graad 8. Die opsommins is saamgestel deur die Via Afrika Handboek en die Vandag handboek se informasie saam te kombinee. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende & skriftelike notas deur opsteller (eksterne party).

  • Raamstrukture.
  • Strukture oor ‘n Afstand.
  • Grafika en Tekeninge.
  • Meganiese stelsels & Meganiese voordeel.
  • Meganiese beheerstelsels (Ratte).
  • Positiewe Impak > Tegnologie → Omgewing.
  • Hefbome > Skakels.
  • Stelselontleding & Diagramme.
  • Impak van Mynbou op die Omgewing en Samelewing.
  • Elektrisie Stelsels.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menu” regs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Shipping Policy

Noted Summaries (Pty) Ltd supplies digital educational resources only.

  • All products are delivered electronically via download links, email, or secure cloud access (e.g. Google Drive / OneDrive), depending on the product.

  • No physical items are shipped unless explicitly stated on a specific product page.

  • Delivery is usually instant or within 1–3 business days after successful payment.

  • Delays may occur during peak periods, system maintenance, or when manual processing is required.

⚠️ It is the customer’s responsibility to ensure that the correct email address is provided at checkout.

Refund Policy

Due to the nature of our products, NO REFUNDS will be issued.

  • All Noted Summaries products are digital files (PDFs, digital notes, recordings, or online resources).

  • Once a digital product has been accessed, downloaded, or delivered, it cannot be returned, refunded, or exchanged.

  • This policy applies without exception, including but not limited to:

    • Change of mind

    • Incorrect subject/grade purchased

    • Failure to read product descriptions

    • Compatibility or device issues

By purchasing from Noted Summaries, you explicitly agree to this no-refund policy.

Cancellation / Return / Exchange Policy

Noted Summaries does not offer cancellations, returns, or exchanges.

  • Orders for digital products are final once payment is completed.

  • Products cannot be cancelled, returned, or exchanged after purchase.

  • No swaps will be made for alternative grades, subjects, or bundles.

We strongly encourage customers to read product descriptions carefully and contact us before purchasing if they are unsure about suitability.

[]