Description
Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) – Geskiedenis opsommings: Die opsommings is saamgesel deur die Vandag handboek te gebruik. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.
Inhoud:
- Veranderinge in Brittanje – Industriële revolusie.
- Suidelike Afrika – 1860.
- Ontginning van diamante – Kimberley: 1867.
- Minerale revolusie – Brittanje diamantontginning + Arbeidsbeheer & Grondekpansionisme.
- Minerale revolusie – Goudmynontginning.
- Stormloop vir Afrika – Europese Kolonisasie [Laat 19de eeu].
- Ashanti – Koninkryk.
- WO1 [1914 – 1918] – Redes vur Uitbreek.
- Verskillende aspekte van ervarings – WO1.
- Vroue in Brittanje [WO1]
- Nederlaag [Duitsland] + Verdrag van Versailles.
Termes en voorwaardes
Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) – Geskiedenis opsommings PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.
![Graad 8_Sosiale Wetenskappe (SW) [ Geskiedenis ] Opsommings Notastel](https://classroom101.co.za/wp-content/uploads/2026/01/SWGESK_G08.png)
![Graad 8_Sosiale Wetenskappe (SW) [ Geskiedenis ] Opsommings Notastel - Image 2](https://classroom101.co.za/wp-content/uploads/2026/01/SW6_G08_.png)



Reviews
There are no reviews yet