fbs

Graad 8 Skeppende Kunste (SK) Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)

R84.00

Hierdie produk bevat die Kwartaal 1 opsommings van die Via Afrika handboek.

  • Kunsvorm 1:  Dans:  Eenheid 1 tot 3 – Dansuitvoering | Dansimprovisasie en komposisie | Dansteorie en dansgeletterdheid
  • Kunsvorm 2:  Drama:  Eenheid 1 tot 6 – Vaardigheidsontwikkeling | Temakeuses | Ontwikkeling van die improvisasie | Drama-elemente | Gereed vir die gehoor | Uitvoering en besinning
  • Kunsvorm 3:  Musiek:  Eenheid 1 en 2 – Musiekgeletterdheid | Musiekbeluistering | Musiekuitvoering- en skepping
  • Kunsvorm 4:  Visuele kuns:  Eenheid 1 tot 5 – Visuele geletterdheid | Skep in 2D: skeppende letterwerk | Skep in 3D

Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Skeppende Kunste (SK) Graad 8, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Graad 8 SK Kwartaal 1 Opsommings

  • Kunsvorm 1:  Dans
    • Eenheid 1:  Dansuitvoering
    • Eenheid 2:  Dansimprovisasie en komposisie
    • Eenheid 3:  Dansteorie en dansgeletterdheid
  • Kunsvorm 2:  Drama
    • Eenheid 1:  Vaardigheidsontwikkeling
    • Eenheid 2:  Temakeuses
    • Eenheid 3:  Ontwikkeling van die improvisasie
    • Eenheid 4:  Drama-elemente
    • Eenheid 5:  Gereed vir die gehoor
    • Eenheid 6:  Uitvoering en besinning
  • Kunsvorm 3:  Musiek
    • Eenheid 1:  Musiekgeletterdheid
    • Eenheid 2:  Musiekbeluistering
    • Eenheid 3:  Musiekuitvoering- en skepping
  • Kunsvorm 4:  Visuele kuns
    • Eenheid 1:  Visuele geletterdheid
    • Eenheid 2:  Skep in 2D: skeppende letterwerk
    • Eenheid 3:  Visuele geletterdheid:  die rol van die kunstenaar
    • Eenheid 4:  Skep in 3D:  modellering
    • Eenheid 5:  Skep in 3D:  maak ‘n houer

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Termes en voorwaardes

Graad 8 SK Kwartaal 1 Opsommings PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]