Description
Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 8 Rekeningkunde vraestel en memo vir die Maart toets reeks.
Die vraestel bestaan uit 3 vrae.
- Vraag 1: Pas die definisies in kolom A by die korrekte terme in kolom B.
- Vraag 2: Gee die definisies van terme.
- Vraag 3: Voltooi die dokumente.
- Kontantfaktuur
- Tjekteenblad
- Kwitansie




Reviews
There are no reviews yet