Graad 8 EBW (Rekeningkunde) Junie Toets en Memo – 2023

R30.00

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 8 EBW (Rekeningkunde) Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.
Hierdie vraestel bestaan uit 5 Vrae en neem 4 bladsye op.

  • Afdeling A:
    • Vraag 1:  Pas kolom B by kolom A.
    • Vraag 2:  Waar of Onwaar.
  • Afdeling B:
    • Vraag 3:  Teken die volgende transaksies in ‘n vorm van Rekeningkundige vergelyking.
    • Vraag 4:  Kontantontvangsjoernaal.
    • Vraag 5:  Kyk na die brondokument en beantwoord die vrae.
  • GROOTTOTAAL:  50

 

Description

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 8 EBW (Rekeningkunde) Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.
Hierdie vraestel bestaan uit 5 Vrae en neem 4 bladsye op.

  • Afdeling A:
    • Vraag 1:  Pas kolom B by kolom A.
    • Vraag 2:  Waar of Onwaar.
  • Afdeling B:
    • Vraag 3:  Teken die volgende transaksies in ‘n vorm van Rekeningkundige vergelyking.
    • Vraag 4:  Kontantontvangsjoernaal.
    • Vraag 5:  Kyk na die brondokument en beantwoord die vrae.
  • GROOTTOTAAL:  50

ANA KUH

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.