Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir SW Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.
Geografie:
- Eenheid 1: Natuurlike hulpbronne.
- Eenheid 2: Bestuur van hulpbronne.
- Eenheid 3: Water in Suid-Afrika.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Aankoms van die Britte en die uitbreiding van die grense van Europese nedersetting.
- Eenheid 2: Die oostelike grens van Europese nedersetting.
- Eenheid 3: Die noordelike grens van Europese nedersetting.
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig vir die kwartaal wat die nuwe woorde en sleutelbegrippe bevat.
- Breinkaart van elke eenheid se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkskaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.
*Kyk gerus na ons lidmaatskap opsies beskikbaar vir bekostigbare, maandelikse betalings.
Reviews
There are no reviews yet.