fbs

Graad 7 Natuurwetenskappe Kwartaal 1 Vraestel of Toets

R40.00

Description

Hierdie vraestel bestaan uit twee Afdelings. Afdeling A wat bestaan uit meervoudige keuse vrae, waar en onwaar, pas kolomme en terminologie en Afdeling B, wat handel oor direkte- en toepassingsvrae.  Totale punte telling is 50 punte en toets is opgestel volgens die kognitiewe vlakke van Bloom Taksonomie. Die memorandum word ook verskaf.  Vraestel word in docx formaat gegee wat u die vryheid bied om van die vrae te wysig. Opvoeders mag hierdie dokument wysig en afskrifte daarvan maak ten einde u leerders in staat te stel om die assessering te voltooi. Moet asseblief nie ie vraestel elektronies te versprei nie.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]