Graad 7 Lewens Oriëntering Kwartaal 4 (LO) (Kollig Op)

R120.00

Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 4 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.

Lewens Oriëntering:

Module 11:  Persoonlike dieet en voeding

  • Eenheid 1:  Faktore wat keuse van persoonlike dieet en voeding beïnvloed.
  • Eenheid 2:  Maniere om die voedingswaarde van ‘n persoonlike dieet te verbeter.

Module 12:  Algemene siektes

  • Eenheid 1:  Algemene siektes en oorsake van siektes..
  • Eenheid 2:  Behandeling, versorging, ondersteuning, hulpbronne vir gesondheidsinligting en -dienste.
  • Eenheid 3:  Strategieë om met tuberkulose, diabetes, epilepsie, MIV en VIGS saam te leef.

Module 13:  Rol van mondelinge tradisies en geskrifte in die meerderheidsreligieë in SA

  • Eenheid 1:  Judaïsme, die Christendom en Islam.
  • Eenheid 2:  Hindoeïsme, Boeddhisme en tradisionele Afrika-religie.

Liggaamlike opvoeding:

Module 11:  Liggaamopvoeding

  • Eenheid 1:  Wees veilig buite.
  • Eenheid 2:  Basiese noodhulp.

Module 12:  Liggaamsopvoeding

  • Eenheid 1:  Bewaar die omgewing.
  • Eenheid 2:  Voetslaan.
  • Eenheid 3:  Roetedraf.

Module 13:  Liggamsopvoeding

  • Eenheid 1:  Basiese oriëntering.
  • Eenheid 2:  Hindernisse in die buitelug.

Description

Die pakket bestaan uit die volgende:

  • Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
  • Breinkaart van elke eenheid se werk.
  • Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
  • Werkkaarte met memorandums.

Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast.  Kontak ons indien U met EFT wil betaal.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik.

*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.

Additional information

Detail

Summaries, Worksheets

Grade

Grade 7

Language

Afrikaans

Subject

Life Orientation

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.