Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Kwartaal 1 vir LO Graad 7, en is gebasseer op die “Kollig Op” Handboek.
Lewens Oriëntering:
Module 1: Selfbeeld
- Eenheid 1: Identifiseer en besin – positiewe persoonlike eienskappe, belangstellings, vermoëns en potensiaal.
- Eenheid 2: Strategieë – selfbeeld met positiewe optrede bevorder.
Module 2: Veranderinge in seuns en meisies
- Eenheid 1: Puberteit en geslagskonstrukte.
- Eenheid 2: Verstaan die veranderinge.
- Eenheid 3: Respek, waardering en aanvaardig.
Module 3: Groepsdruk
- Eenheid 1: Gevolge van groepsdruk.
- Eenheid 2: Gepaste reaksies op groepsdruk.
- Eenheid 3: Onderhandelingsvaardighede en waar om hulp te kry.
Module 4: Lees, studeer, vaardighede: geheue
- Eenheid 1: Lees en studeer.
- Eenheid 2: Vaardighede – geheue te ontwikkel; vermoë – te herroep.
Liggaamlike opvoeding:
Module 1: Liggaamopvoeding
- Eenheid 1: Oefen veilig.
- Eenheid 2: Wat is oefening en fiksheid?
Module 2: Liggaamsopvoeding
- Eenheid 1: Wat is ‘n fiksheidsprogram?.
- Eenheid 2: Verbeter jou soepelheid..
- Eenheid 3: Wat is aërobiese oefening?.
Module 3: Liggamsopvoeding
- Eenheid 1: Beweeg op die maat van musiek.
- Eenheid 2: Wat is krag?
- Eenheid 3: Wat is spoed?
Module 4: Liggamsopvoeding
- Eenheid 1: Die waarde van oefening.
- Eenheid 2: Raak meer aktief!
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Oorsig vir die kwartaal wat die sleutelwoorde en sleutelbegrippe bevat.
- Breinkaart van elke eenheid se werk.
- Uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s.
- Werkkaarte met memorandums.
Hierdie PDF dokumente is dadelik aflaaibaar na betaling gemaak is met PayFast. Kontak ons indien U met EFT wil betaal.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik.
*Ons het uitstekende pakette beskikbaar vir klasse/grade – kontak ons asseblief by info@summariessa.co.za vir meer inligting.














Reviews
There are no reviews yet