Description
Hierdie produk bevat:
✅ Volledige Graad 7 Entrepreneursdag-projek
✅ 10 praktiese aktiwiteite
✅ Kleurvolle en leerdervriendelike uitleg
✅ Inligtingsblokkies met kernbegrippe
✅ Voorbeeld van ‘n vraelys vir marknavorsing
✅ Voorbeeld van ‘n leningsooreenkoms
✅ Voorbeeld van ‘n Inkomste- en Uitgawestaat
✅ Onderwysermemorandum
✅ Assesseringsrubrieke
✅ Heeltemal redigeerbare Word-dokumente wat maklik aangepas kan word om by die behoeftes van jou skool of klas te pas.
Vaardighede wat ontwikkel word:
• Entrepreneurskap
• Spanwerk
• Kreatiewe probleemoplossing
• Finansiële geletterdheid
• Marknavorsing
• Besluitneming
• Beplanning en organisasie
• Rekordhouding
Ideaal vir:
✔ CAPS-assessering
✔ Entrepreneursdag
✔ Projekgebaseerde leer
✔ Formele assessering
✔ Portefeulje-assessering
Hierdie projek spaar onderwysers waardevolle voorbereidingstyd en bied ‘n volledige assesseringspakket wat maklik in die klaskamer geïmplementeer kan word.





Reviews
There are no reviews yet