fbs

Graad 6 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 3 Toets / eksamen vraestel

R40.00

Graad 6 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 3 Toets / eksamen vraestel

Description

Hierdie vraestel bestaan uit twee Afdelings. Afdeling A – verskeie soorte kortvrae nl. meervoudige keuse vrae, waar en onwaar, pas kolomme. Afdeling B – Direkte en toepassingsvrae. Die leermateriaal wat gebruik word is Graad 6 Natuurwetenskappe Platinum boek. Die onderwerpe wat gedek word in die vraestel is: Onderwerp 10, Eenheid 1-2,  Onderwerp 11, Eenheid 1-2 en Onderwerp 12, Eenheid 1. Totale punte telling is 50 punte en toets is opgestel volgens die kognitiewe vlakke van Bloom Taksonomie wat dan ook op vraestel aangedui word. Die memorandum word ook verskaf.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]