Description
Hierdie produk bevat slegs opsommings vir Lewensvaardigheid Graad 6, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
- Leergebied: Liggaamlike Opvoeding
- Week 1: Balanseer/Dryf op jou rug
- Week 2: Rotasie en verandering van spoed/Swem
- Week 3: Verfynde reekse/Swem kettingreaksies
- Week 4: Vorm, spoed en rigting
- Week 5: Assessering – swem met selfvertroue
- Week 6: Verandering van vorm, rigting en spoed
- Week 7: Spring/swem: kragtige hale
- Week 8: Verfynde reekse/Swemaktiwiteite
- Week 9: Assessering – swemaktiwiteite
- Week 10: Wydsbeenrol/Rugslag
- Leergebied: Persoonlike en maatskaplike welstand
- Week 1: Noodhulp
- Week 2: Voedselhigiëne
- Week 3: Voedselvoorbereiding
- Week 4: Siektes veroorsaak deur voedsel
- Week 5: Oordraagbare siektes
- Week 6: Verspreiding van siektes
- Week 7: Irriterende siektes
- Week 8: Mites en werklikhede oor MIV en VIGS
- Week 9: Wat kan ek onthou?
- Week 10: Vrae
- Leergebied: Uitvoerende kunste
- Week 1: Ontwikkeling van stories (musiek)
- Week 2: Bewegingsreekse (dans)
- Week 3: Kulturele rituele of seremonies
- Week 4: Patrone, herhaling en reekse
- Week 5: Elemente van rituele
- Week 6: Repetering en aanbieding
- Week 7: Improviseer marionette
- Week 8: Beheer van marionette
- Week 9: Kenwysies
- Week 10: Werk met marionette
- Leergebied: Beeldende Kunste
- Week 2: Visuele geletterdheid
- Week 4: Skets in 2D – skilder
- Week 6: Inkleur van skoolgebou
- Week 8: Skep in 3D – gebruik afvalmateriaal
- Week 10: Skep geboue met afvalmateriaal
Termes en voorwaardes
Graad 6 Lewensvaardigheid Opsommings Via Afrika Kwartaal 4 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die Graad 6 Lewensvaardigheid Opsommings Via Afrika Kwartaal 4 “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.








Reviews
There are no reviews yet