Description
Hierdie produk bevat slegs opsommings vir Lewensvaardigheid Graad 6, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
- Leergebied: Liggaamlike Opvoeding
- Week 1: Ontwikkel ratsheid
- Week 2: Ontwikkel spoed
- Week 3: Ontwikkel soepelheid
- Week 4: Ontwikkel ratsheid, spoed en soepelheid
- Week 5: Assessering – ratsheid, spoed en soepelheid
- Week 6: Ontwikkel krag
- Week 7: Ontwikkel uithouvermoë
- Week 8: Ontwikkel krag en uithouvermoë
- Week 9: Assessering – krag en uithouvermoë
- Week 10: Reeksoefeninge
- Leergebied: Persoonlike en maatskaplike welstand
- Week 1: Selfbestuur
- Week 2: Rangskikking van verantwoordelikhede
- Week 3: Afknouery
- Week 4: Is jy ‘n afknouer?
- Week 5: Deurgangsrites
- Week 6: Kulturele deurgangsrites
- Week 7: Einde van die lewe
- Week 8: Waardigheid
- Week 9: Waardigheid
- Week 10: Wat kan ek onthou?
- Leergebied: Uitvoerende kunste
- Week 1: Vorms in musiek
- Week 2: Opwarming van die liggaam
- Week 3: Tyd, ruimte, krag
- Week 4: Verhoudings in beweging
- Week 5: Kulturele danse
- Week 6: Patrone en herhaling
- Week 7: Reekse in kultuurdanse
- Week 8: Tromritmes
- Week 9: Begeleide dans
- Week 10: Waardering vir dans
- Leergebied: Beeldende Kunste
- Week 2: Kyk na patrone en letterwerk
- Week 4: Teken die buitelyne van ‘n stralingspatroon
- Week 6: Inkleur van stralingspatroon op ‘n bord
- Week 8: Beplan ‘n mandala
- Week 10: Skep ‘n reliëfmandala
Termes en voorwaardes
Graad 6 Lewensvaardigheid Opsommings Via Afrika Kwartaal 2 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die Graad 6 Lewensvaardigheid Opsommings Via Afrika Kwartaal 2 “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.








Reviews
There are no reviews yet