fbs

Graad 6 Lewensvaardigheid (LV) Kwartaal 1 (Via Afrika) Slegs Opsommings

R49.00

Opsommings vir Lewensvaardighede Graad 6, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.

  • Eenheid:  Liggaamlike Opvoeding – Week 1-10:  Kolf-en veldwerkspeletjies | Kolf- en veldwerk: Aangepaste tennis | Kolf- en veldwerk: Aangepaste krieket | Kolf- en veldwerk:  Assessering | Aangepaste sagtebal/bofbal | Kolf- en veldwerk:  Ononderbroke krieket | Basiese Kolf- en veldwerkvaardighede | Assessering: “Rounders” | Kolf- en veldwerk:  Aangepaste tennis
  • Eenheid:  Persoonlike en maatskaplike welstand – Week 1-10:  Positiewe selfbegrip | Ons verskil van mekaar | Vermoëns, belangstellings en potensiaal | Herken groepsdruk | Weerstaan groepsdruk | Oplos van probleme deur te praat | Bewaar die vrede | Wat kan ek onthou?
  • Eenheid:  Uitvoerende kunste – Week 1-10:  Tromslaan | Melodieë in C-majeur | Improvisering van musiekfrases | Skep van klankbeelde | Beweeg volgens klankbeelde | Uitdrukkingsvolle beweging en mimiek | Opvoer van Afrika-volksverhale | Uitbeeld van Afrika-volksverhale | Opvoering van Afrika-volksverhale | Soorte drama
  • Eenheid:  Beeldende kunste – Weke 2, 4, 6, 8, 10:  Monochromatiese kleur | Silhoeëtprent:  buitelyne | Inkleur van silhoeëtprent | Skep in 3D:  Maak ‘n kleimodel van ‘n seun en hond | Voltooi kleimodel
Store:  SummariesSA
0 out of 5
Categories: , Tags: , , , , ,

Description

Hierdie produk bevat slegs opsommings vir Lewensvaardighede Graad 6, kwartaal 1 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.

  • Eenheid:  Liggaamlike Opvoeding
    • Week 1:  Kolf-en veldwerkspeletjies
    • Week 2:  Kolf- en veldwerk: Aangepaste tennis
    • Week 3:  Kolf- en veldwerk: Aangepaste krieket
    • Week 4:  Kolf- en veldwerk: Aangepaste krieket
    • Week 5:  Kolf- en veldwerk:  Assessering
    • Week 6:  Aangepaste sagtebal/bofbal
    • Week 7:  Kolf- en veldwerk:  Ononderbroke krieket
    • Week 8:  Basiese Kolf- en veldwerkvaardighede
    • Week 9:  Assessering: “Rounders”
    • Week 10:  Kolf- en veldwerk:  Aangepaste tennis
  • Eenheid:  Persoonlike en maatskaplike welstand
    • Week 1:  Positiewe selfbegrip
    • Week 2:  Ons verskil van mekaar
    • Week 3:  Vermoëns, belangstellings en potensiaal
    • Week 4:  Vermoëns, belangstellings en potensiaal
    • Week 5:  Vermoëns, belangstellings en potensiaal
    • Week 6:  Herken groepsdruk
    • Week 7:  Weerstaan groepsdruk
    • Week 8:  Oplos van probleme deur te praat
    • Week 9:  Bewaar die vrede
    • Week 10:  Wat kan ek onthou?
  • Eenheid:  Uitvoerende kunste
    • Week 1:  Tromslaan
    • Week 2:  Melodieë in C-majeur
    • Week 3:  Improvisering van musiekfrases
    • Week 4:  Skep van klankbeelde
    • Week 5:  Beweeg volgens klankbeelde
    • Week 6:  Uitdrukkingsvolle beweging en mimiek
    • Week 7:  Opvoer van Afrika-volksverhale
    • Week 8:  Uitbeeld van Afrika-volksverhale
    • Week 9:  Opvoering van Afrika-volksverhale
    • Week 10:  Soorte drama
  • Eenheid:  Beeldende kunste
    • Week 2:  Monochromatiese kleur
    • Week 4:  Silhoeëtprent:  buitelyne
    • Week 6:  Inkleur van silhoeëtprent
    • Week 8:  Skep in 3D:  Maak ‘n kleimodel van ‘n seun en hond
    • Week 10:  Voltooi kleimodel

Termes en voorwaardes

Graad 6 Liwensvaarduegeid Opsommings Via Afrika Kwartaal 1 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die Graad 6 Liwensvaarduegeid Opsommings Via Afrika Kwartaal 1download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]