Description
Hierdie produk bevat al die werk vir kwartaal 3 vir NWT Graad 5, en is gebaseer op die “Platinum” Handboek.
- Onderwerp 10: Gebergde energie in brandstowwe
- Onderwerp 11: Energie en elektrisiteit
- Onderwerp 12: Energie en beweging
- Onderwerp 13: Stelsels om dinge mee te beweeg
Die pakket bestaan uit die volgende:
- Inhoudsopgawe per onderwerp met sleutelbegrippe en sleutelwoorde op een bladsy
- Breinkaart met uitgebreide opsommings in kleur met prente en/of foto’s – per onderwerp
- Werkskaarte met memorandums
Reviews
There are no reviews yet