fbs

Graad-5 Geografie Kwartaal 4 Eksamen memo en studiegids

R40.00

Help leerders om Graad 5 Geografie deeglik vir Kwartaal 4 te hersien met hierdie volledige eksamenpakket van Helpendehulpbronne.

Description

📌 Die pakket sluit in:

  • Kwartaal 4 Geografie-eksamen – 40 punte
  • Volledige memorandum
  • Studiehandleiding en opsommings
  • Duidelike verduidelikings en leerpunte
  • Hersieningsmateriaal volgens die KABV
  • Minerale en mynbou in Suid-Afrika
  • Erfenis en toerisme in Suid-Afrika
  • Belangrike historiese en natuurlike erfenisterreine

‘n Netjiese, gebruikersvriendelike hulpbron wat ideaal is vir hersiening, eksamenvoorbereiding en ekstra oefening gedurende Kwartaal 4.

Graad 5 | Sosiale Wetenskappe: Geografie | Kwartaal 4
Deur: Helpendehulpbronne

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]