fbs

Graad 5 Afrikaans Huistaal (AFR HT) Begripstoets Werkboek 2025

R170.00

Hierdie produk bevat die volgende:

  • 5 Begripstoetse
  • 6 Visuele tekste met vrae
  • 4 Opsommings
  • Gepaste memorandums

Description

Graad 5 Afrikaans Huistaal HT Begripstoets werkboek

Hierdie produk bevat die volgende:

  • 5 Begripstoetse
  • 6 Visuele tekste met vrae
  • 4 Opsommings
  • Gepaste memorandums

ANN NIE

Termes en voorwaardes

Graad 5 Afrikaans Huistaal HT Begripstoets werkboek PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die Graad 5 Afrikaans Huistaal HT Begripstoets werkboek “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]