Description
Hierdie produk bevat ‘n Leerdersgids & Onderwysersgids en bespreek die volgende onderwerpe vir Graad 5 Afrikaans Huistaal.
- Klinkers en medeklinkers.
- Lettergrepe.
- Diftonge.
- Alfabetiese volgorde.
- Woorde wat op -d eindig.
- Woorde wat op -t eindig.
- f- woorde.
- v- woorde.
- Punktuasie en leestekens.
- Skryftekens.
- Afrkortings.
- Werkwoord.
- Tydsvorme.
- Samestellings.
- Voor- & agtervoegsels.
- Bywoord.
- Selfstandige naamwoord.
- Byvoeglike naamwoord.
- Intensiewe vorme.
- Voornaamwoorde.
- Voorsetsels.
- Telwoorde.
- Lidwoorde.
- Voegwoorde.
- Sinonieme & Antonieme.
- Sinsoorte.
- Enkelvoudige sinne.
- Ontkenning.
- Direkte & indirekte rede.
- Lydende & bedrywende vorm.
- Letterlike & figururlike taal.
Produk is dadelik aflaaibaar nadat betaling gemaak is deur PayFast of OZOW vir EFT betalings.










Reviews
There are no reviews yet