Description
Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (AFR EAT) Werk met Woorde Werkkaart
Hierdie werkkaart leer leerders hoe om samestellings en afleidings te vorm en hoe woorde deur voor- en agtervoegsels verander kan word. Verder sluit dit oefeninge oor sinonieme en antonieme in, gebaseer op ’n interessante leesstuk oor ysbere en aardverhitting. Die aktiwiteite help leerders om nuwe woorde te bou, hulle kreatief te gebruik en betekenis beter te verstaan binne ’n teks.
ANN NIE
Termes en voorwaardes
Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (AFR EAT) Werk met Woorde Werkkaart PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.




Reviews
There are no reviews yet