fbs

Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (AFR EAT) Werk met Sinne Werkkaart 2025 (3)

R33.00

Graad 5 Afrikaans EAT Werkkaart oor nuutskeppings wat selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde, voorsetsels, werkwoordtye en direkte/indirekte rede dek.

Description

Graad 5 Afrikaans Eerste Addisionele Taal (AFR EAT) Werk met Sinne Werkkaart

Hierdie werkkaart fokus op taalstruktuur en sinsbou deur nuutskeppings soos koorspistool en hokklok te gebruik. Leerders oefen om selfstandige naamwoorde, byvoeglike naamwoorde, voorsetsels, werkwoordtye, direkte en indirekte rede en korrekte punktuasie toe te pas. Die werkkaart verbeter leerders se vermoë om duidelike en grammatikaal korrekte sinne te bou.

ANN NIE

Termes en voorwaardes

Graad 5 Afrikaans EAT Werk met Sinne Werkkaart PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]