Description
Hierdie CAPS/KABV-belynde assessering is ideaal vir klasgebruik, hersiening of formele assessering. Die vraestel dek vervoer op land, water en in die lug, vervoertipes, waar of onwaar-vrae, kortvrae, toepassingsvrae en ‘n gevallestudie oor die Titanic. ‘n Volledige memorandum is ingesluit.
Ingesluit:
- Graad 4 Geskiedenis assessering
- 25 punte
- Volledige memorandum
- Drukgereed PDF
- KABV/CAPS-belyn
Perfek vir onderwysers, tuisskool en ekstra hersiening.





Reviews
There are no reviews yet