Description
Afknouery is ‘n ernstige probleem wat met enige iemand kan gebeur. Dit is belangrik om die verskillende maniere van afknouery te kan identifiseer en te weet hoe om daarop te reageer en dit dus hok te slaan.
Hierdie digitale produk bevat ‘n lesplan, onderwyser gids, onderwyser- en studente aktiwiteite sowel as ‘n memorandum. U kan die lesse aanpas vir die verskillende grade.
Dit bevat ook ware scenarios wat leerlinge kan bestudeer en dan in die klas oefen om hul sodoende in staat te stel om korrek te kan reageer sou hul in so ‘n situasie beland.







Reviews
There are no reviews yet