fbs

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) September Vraestel 2 en Memo – 2025

R44.00

Graad 12 Wiskunde Gelet September Vraestel 2:
Totaal:  150.

Inhoud:

  • Algemene vrae | Kaarte en planne | Meting | Geïntegreerde toepassings – Produksie en verpakking | Geïntegreerde toepassings – Reis, akkommodasie en kansberekening

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 12 Wiskunde Gelet September Vraestel 2 :
Totaal:  150.

Inhoud:

  • Algemene vrae
    • Wiskundige terme en definisies (radius, omtrek, deursnee, vloerplan, meetkundige figuur)
    • Skaalfaktor en vermenigvuldiging van resepte
    • Omskakelings tussen eenhede (ml na g, ml na teelepels, Celsius na Fahrenheit)
    • Basiese kaartlees en rigtingbepaling
  • Kaarte en planne
    • Skaalsoorte en interpretasie
    • Berekening van afstande vanaf kaarte en vloerplanne
    • Bepaling van omtrek en oppervlak vanuit skaaltekeninge
    • Berekening van reistyd en tolkoste
  • Meting
    • Berekening van oppervlaktes (mure, deure, vensters)
    • Uitrekening van verfoppervlakte en koste
    • Berekening van volume (silinders) en kapasiteit in liter
    • Persentasie van kapasiteit (bv. 90% vol)
    • Arbeidskoste en tariefaanpassings (normale tarief, naweektarief)
  • Geïntegreerde toepassings – Produksie en verpakking
    • Berekening van lintlengte en aantal items wat versier kan word
    • Minimum afmetings vir verpakking
    • Totale koste van verpakking
    • Berekening van volume en hergebruik van materiaal
    • Boomdiagramme en waarskynlikheid
  • Geïntegreerde toepassings – Reis, akkommodasie en kansberekening
    • Brandstofverbruik, koste en vergelyking van vervoermiddele
    • Skaaltekeninge van vertrekke en vloeroppervlakte
    • Berekening van aantal teëls en koste
    • Persentasie van vloer bedek deur mat
    • Kansberekening in speletjies (persentasie, desimale, verifikasie van waarskynlikheid)

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

Termes en voorwaardes

Graad 12 Wiskunde Gelet September Vraestel 2 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]