fbs

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo – 2025

R44.00

Graad 12 Wiskunde Gelet Junie Vraestel 1:
Totaal:  150.

Inhoud:

Finansiële Geletterdheid | Datahantering en Interpretasie | Meting | Kaart en Skedules | Verhoudings, Tempo en Prysvergelyking | Grafieke en Funksies | Belastingberekeninge

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 12 Wiskunde Gelet Junie Vraestel 1:
Totaal:  150.

Inhoud:

  • Finansiële Geletterdheid
    • Kredietkaarte en lenings
    • Bankstate en beskikbare krediet
    • Vaste bankfooie
    • BTW-berekeninge
    • Wins, verlies en afslag
    • Belasting en belastingkoerse
  • Datahantering en Interpretasie
    • Interpretasie van datatabelle
    • Berekening van eenheidspryse
    • Identifisering van modale en mediaanwaardes
    • Interpretasie van vergelykende staafgrafieke
    • Interpretasie van boks-en-snor-grafieke
    • Diskrete vs. kontinu data
  • Meting
    • Skakeling van eenhede (g → kg, minute → ure)
    • Radius en diameter van sirkels
  • Kaart en Skedules
    • Elektrisiteitsverbruik
    • Berekening van koste gebaseer op energieverbruik
    • Interpretasie van skedules (bv. tyd vs. verbruik vs. koste)
  • Verhoudings, Tempo en Prysvergelyking
    • Herverpakking van produkte (kg na g)
    • Verkoopspryse en berekening van pryse per porsie
  • Grafieke en Funksies
    • Teken en interpreteer lyngrafieke
    • Identifisering van gelykbreekpunt
    • Gebruik van formule vir uitgawes
  • Belastingberekeninge
    • Gebruik van belastingtabelle om belasting te bepaal
    • Inkomste en belastingklasse

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

Termes en voorwaardes

Graad 12 Wiskunde Gelet Junie Vraestel 1 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]