fbs
Sale!

Graad 12 Junie eksamen vraestelle en memorandums 2022 & 2023

Original price was: R875.00.Current price is: R530.00.

Hierdie produk bevat die volgende Graad 12 vraestelle met memorandums vir die Junie eksamens: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie).

  • Afrikaans HT 2023 (x2)
  • English FAL 2023 (x3)
  • Wiskunde 2023 (x1)
  • Tegniese Wiskunde 2023 (x3)
  • Wiskunde Geletterdheid 2023 (x4)
  • Besigheidstudies 2023 (x4)
  • Lewenswetenskappe 2023 (x1)
  • Geografie 2023 (x1)
  • Geskiedenis 2023 (x2)
  • RTT 2023 (x1)
  • Toerisme 2023 (x1)
  • Visuele Kuns 2023 (x1)
  • LO 2023 (x1)

Graad 12 Afrikaans HuisTaal (HT) Junie Eksamen & Memo - 2023 (1

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 12 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

Graad 12 Afrikaans HuisTaal (HT) Junie Eksamen & Memo - 2023 (2

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 12 Afrikaans HT Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

Graad 12 English FAL Junie Eksamen & Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 12 English FAL Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

Graad 12 English FAL Junie Eksamen & Memo - 2023 (2)

Graad 12, English FAL, Junie Eksamen en Memorandum, 2023, (2).

Graad 12 English FAL Paper 1 Junie Eksamen & Memo – 2023

Graad 12 English FAL Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks – 2023
This product consists of 3 Sections taking up 9 pages.

  • Section A:  Comprehension.
  • Section B:  Summary.
  • Section C:  Language.
  • GRAND TOTAL:  80

Graad 12 Wiskunde Junie Toets & Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde vraestel en memo vir die Junie toets reeks.

 

Graad 12 Tegniese Wiskunde Junie Toets & Memo - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Tegniese Wiskunde vraestel en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 12 Tegniese Wiskunde Junie Toets & Memo – 2023 (2)

Graad 12, Tegniese Wiskunde, Junie, Vraestel en Memo, 2023, (2).

Graad 12 Tegniese Wiskunde Junie Toets & Memo – 2023 (3)

Graad 12, Tegniese Wiskunde, Junie, Vraestel en Memo, 2023, (3).

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Junie Toets & Memo V1 - 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Junie Toets & Memo V2 2023 (1)

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

 

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Junie Toets & Memo V1 - 2023 (2

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 1 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Junie Toets & Memo V2 2023 (2

Hierdie produk bestaan uit die aflaaibare Graad 12 Wiskunde Geletterdheid vraestel 2 en memo vir die Junie toets reeks.

 

 

 

Graad 12 Besigheids Studies Junie Toets en Memo 2023 (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 12 Besigheids Studies Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks.

 

Graad 12 Besigheids Studies Junie Toets en Memo 2023 (V1) (2)

Graad 12, Besigheidstudies, Vraestel 1, Kwartaal 2.

 

Graad 12 Besigheids Studies Junie Toets en Memo 2023 (V2) (2)

Graad 12, Besigheidstudies, Vraestel 1, Kwartaal 2.

 

Graad 12 Besigheids Studies Junie Eksamen en Memo 2023 (V2) (1)

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 12 Besigheids Studies Toets en Memorandum vir Junie toetsreeks - Vraestel 2.

Graad 12 Lewenswetenskappe Junie Eksamen & Memo - 2023

Die produk bestaan uit 'n aflaaibare Graad 12 Lewenswetenskappe Junie Eksamen & Memo - 2023.

Die produk bestaan uit 17 bladsye en het 'n totaal van 150 punte.

Graad 12 Geografie Junie Eksamen en Memo 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 12 Geografie Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.
Die vraestel bestaan uit 14 bladsye.

Graad 12 Geskiedenis Junie Eksamen en Memo 2023 (V1)

Graad 12, Geskiedenis, Eksamen en Memorandum, Junie, Vraestel 1.

Graad 12 Geskiedenis Junie Eksamen en Memo 2023 (V2)

Graad 12, Geskiedenis, Eksamen en Memorandum, Junie, Vraestel 2.

Graad 12 Rekenaarstoepassingstegnologie (RTT) Junie Eksamen en Memo 2023

Hierdie produk bevat ‘n aflaaibare Graad 12 Rekenaarstoepassingstegnologie Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.
Die vraestel bestaan uit 2 Afdelings wat 13 bladsye is.

  • Afdeling A:
    • Vraag 1:  Pas Kolom B by Kolom A.
    • Vraag 2:  Meervoudigekeuse-vrae.
    • Vraag 3:  Waar of Onwaar.
  • Afdeling B:
    • Vraag 4:  Stelseltegnologieë.
    • Vraag 5:  Internet - en netwerk tegnologieë.
    • Vraag 6:  Inligtingsbestuur.
    • Vraag 7:  Implikasies.
    • Vraag 8:  Oplossingsontwikkeling.
  • Afdeling C:
    • Vraag 9:  Geïntegreerde scenario.
  • Groottotaal:  150

 

Graad 12 Toerisme Junie Eksamen en Memo 2023

Graad 12 Toerisme Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks.
Die vraestel bestaan uit 5 Afdelings wat 24 bladsye is.

  • Afdeling A:  Kortvrae.
  • Afdeling B:  Kaartwerk en toerbeplanning; buitelandse valutahandeling.
  • Afdeling C:  Toerismebesienswaardigehede; Kultuur- en erfenestoerisme; Bemarking.
  • Afdeling D:  Toerismesektore; Volhoubare en verantwoordelike toerisme.
  • Afdeling E:  Plaaslike, streeks -en internasionale toerisme; Kommunikasie en Kliëntediens.
  • GROOTTOTAAL:  200

Graad 12 Lewensoriëntering Junie Eksamen en Memo - 2023

Graad 12, Lewensoriëntering, Junie Eksamen en Memorandum; 2023.

Graad 12 Visuele Kuns Junie Eksamen en Memo - 2023

Graad 12, Visuele Kuns, Toets, Memorandum, Junie toetsreeks.

Graad 12 Fisiese Wetenskappe (Cheme) Junie Eksamen en Memo 2023

Description

Hierdie produk bevat die volgende Graad 12 vraestelle met memorandums vir die Junie eksamens: (Let wel vraestelle is dieselfde as die individuele vraestelle beskikbaar moet dus nie 2x koop nie).

  • Afrikaans HT 2023 (x2)
  • English FAL 2023 (x3)
  • Wiskunde 2023 (x1)
  • Tegniese Wiskunde 2023 (x3)
  • Wiskunde Geletterdheid 2023 (x4)
  • Besigheidstudies 2023 (x4)
  • Lewenswetenskappe 2023 (x1)
  • Geografie 2023 (x1)
  • Geskiedenis 2023 (x2)
  • RTT 2023 (x1)
  • Toerisme 2023 (x1)
  • Visuele Kuns 2023 (x1)
  • LO 2023 (x1)
  • Fisiese Wetenskappe 2023 (x1)

Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die epos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopieregProdukte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Indien die produk in ‘n pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ‘n ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste.  As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliënt ons versoek om die handboek op te som.  Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.

Indien ‘n kliënt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ‘n ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ‘n koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.

Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die “menuregs aan die bokant van ons webtuiste – “FREE sample packs”).

Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings?  Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na “Affiliate” en gebruik die “affiliate link” om aan jou vriende te stuur.  Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]