fbs

Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) November Vraestel 2 en Memo – 2024

R41.67

Totaal:  100. Die vraestel dek die volgende:

Metings en omskakelings | Finansiële Wiskunde | Tydsberekeninge | Skaal en verhouding | Waarskynlikheid | Volume en Oppervlakte | Tariewe en spoed | Kaartlees en interpretasie

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

Description

Graad 11 Wiskunde Gelet November Vraestel 2:
Totaal:  100.

Die vraestel dek die volgende:

  • Metings en omskakelings
    • Berekening van lengtes, breedtes en omtrek.
    • Omskakeling tussen verskillende maateenhede (bv. mm na cm, ton na kilogram).
  • Finansiële Wiskunde
    • Begrip van tariewe en koste vir dienste (bv. konferensiekamerfooie).
    • Berekening van deposito’s en totale bedrae betaalbaar.
  • Tydsberekeninge
    • Omskakeling van tydformate (bv. ure en minute).
    • Bepaling van duur en begin-/eindtye van gebeure.
  • Skaal en verhouding
    • Interpreteer skale op diagramme.
    • Berekening van werklike afmetings deur gegewe skale te gebruik.
    • Vereenvoudiging van verhoudings en persentasies.
  • Waarskynlikheid
    • Berekening van waarskynlikhede in persentasie formaat gebaseer op gegewe scenario’s.
  • Volume en Oppervlakte
    • Berekening van oppervlaktes van reghoeke.
    • Bepaal volumes van spasies of voorwerpe deur gegewe afmetings te gebruik.
    • Bereken die aantal eenhede wat nodig is om ‘n sekere area te dek (bv. teëls of planke).
  • Tariewe en spoed
    • Begrip en berekening van reiskoerse en tyd wat geneem word vir reise gebaseer op spoed en afstand.
  • Kaartlees en interpretasie
    • Identifisering van kenmerke en roetes op kaarte.
    • Bereken afstande en verifieer metings met behulp van skale.

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

CHR SMI

Termes en voorwaardes

Graad 11 Wiskunde Gelet November Vraestel 2 PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die Graad 11 Wiskunde Gelet November Vraestel 2 “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]