Description
Graad 11 Rekeningkunde Junie Vraestel en Memo 2024
Groot Totaal: 150 punte, Tyd: 120 min.
Hierdie vraestel dek die volgede werk:
- Vraag 1: AARP Beginsels; vaste bates en interne beheermaatreels (25 punte)
- Vraag 2: Finansiele state van vennootskap (55 punte)
- Vraag 3: Staat van finansiele posisie en notas (30 punte)
- Vraag 4: Ontleding en interpretasie van finansiele state (40 punte)
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
DAN SMI
Termes en voorwaardes
Graad 11 Rekeningkunde Junie Vraestel en Memo PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.
- Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
- Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
- Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links” (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.



Corlia Nel (verified owner) –