Description
Hierdie produk bevat ân aflaaibare Graad 11 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Vraestel 2 Eksamen en Memorandum vir Junie toetsreeks – 2023
Afdeling A:Â Verpligtend.
- VRAAG 1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Afdeling B:Â Beantwoord enige TWEE.
- VRAAG 2:Â MIKRO-EKONOMIE
- VRAAG 3:Â MIKRO-EKONOMIE
- VRAAG 4:Â MIKRO-EKONOMIE
Afdeling C:Â Beantwoord slegs EEN vraag in die afdeling.
- VRAAG 5 & 6:Â MAKRO-EKONOMIE (SKRYF ‘N OPSTEL)
ANA KUH
Hierdie PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow. Met âManual EFT paymentsâ sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.
Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die âdownload linksâ (maak ook seker om te kyk in die âjunk mailâ folder). Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na âdownloadsâ.
Respekteer asseblief ons kopiereg. Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.
Alle pryse wat gewys word op www.summariessa.co.za sluit BTW in.
Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie. (Dit word ook so uitgelĂȘ in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste). Die onus rus op die kliĂ«nt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.
Indien die produk in ân pakket aangekoop is en een van die handboeke moet vervang word met ân ander een wat ons in voorraad het, sal ons met graagte die produk vervang sonder enige verdere koste. As ons nie die spesifieke handboek in voorraad het nie mag die kliĂ«nt ons versoek om die handboek op te som. Ons kan egter nie waarborg dat dit betyds voltooi sal word nie.
Indien ân kliĂ«nt dieselfde produk twee keer aangekoop het, sal ons die produk vervang met ân ander kwartaal / produk vir dieselfde waarde, of ân koepon sal uitgereik word vir die korrekte waarde wat dan in toekomstige bestellings gebruik kan word.
Indien u onseker is of die produk vir u gaan werk, gaan laai asseblief ons uitgebreide voorbeeldpakket GRATIS af (sien die âmenuâ regs aan die bokant van ons webtuiste â âFREE sample packsâ).
Wil jy graag kommissie verdien op jou verwysings? Dit is baie maklik aangesien jy net hoef in te teken op jou rekening, gaan na âAffiliateâ en gebruik die âaffiliate linkâ om aan jou vriende te stuur. Maak seker om ons te kontak met jou bankbesonderhede as daar verkope wys.
Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066Â 088 1468.



Reviews
There are no reviews yet