fbs

Graad 10 Afrikaans Huistaal Driehoekige Sirkel

R90.00

Hierdie produk bevat Graad 10 Afrikaans Huistaal Driehoekige Sirkel.

Die Driehoekige Sirkel is die voorgeskrewe werk vir Graad 10 Afrikaans Huistaal.

‘n Handige boekie is wat SummariesSA vir Graad 10-leerders beskikbaar stel.  Dis ‘n praktiese handleiding wat die roman deeglik ontsluit.  Die handleiding vorm ‘n stewige fondament vir prosawerke wat in graad 11 en 12 behandel gaan word.

Die teorie van Die Driehoekige Sirkel word deeglik ontsluit en is toeganklik vir leerders in Graad 10.  Elemente in ‘n roman soos karakters, tyd, tema, boodskap en aktualiteit word ondervang en illustreer.  Met hierdie handleiding kan leerders die pad saam met Caro Eksteen stap en saam met haar by genesing uitkom.

Die handleiding gaan leerders help om hulle kennis van Die Driehoekige Sirkel deeglik uit te brei.

Store:  SummariesSA
0 out of 5
Categories: , Tags: , ,

Description

Additional information

Detail

Study Guides

Grade

Grade 10

Language

Afrikaans

Subject

Afrikaans Huistaal

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

[]