fbs

GR. 5 GESKIEDENIS KWARTAAL 1 OPSOMMINGS EN POWERPOINT

R65.00

Maak leer lekker vir jou kinders of leerders!

Hierdie produk bevat Gr.5 Geskiedenis volledige Kwartaal 1 opsommings, in Powerpoint met pragtige leersame illustrasies en addisionele PDF opsomming om te druk. Die Powerpoint kan as ‘n interaktiewe hulpmiddel gebruik word deur die onderwysers in die klaskamer.
Leerders wat die Powerpoint aankoop kan dit ook tuis self, of met hulp van hul ouers tuis bestudeer en gebruik om inhoud te verstaan of te memoriseer.

‘n Gratis werkskaart is ook ingesluit met memorandum.

Onderwerpe:
1. Hoe ons uitvind oor Jagterversamelaars en herders
2. Jagterversamelaars in later Steentydperk
3. Medisyne uit plante
4. Die Jag en Pyl en boog
5. Wat het die San geglo?
6. San Rotskuns
7. Samelewing van Khoikhoi-herders in later Steentydperk

Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.

Wat is ingesluit?

53 bl Powerpoint skyfievertoning (.pptx dokument)

12 bl PDF Opsomming om uit te druk vir leerders

Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.

Hierdie produk mag nie herverkoop word nie.

Onderwysers: U kan die Powerpoint in een klaskamer aanbied en die PDF uitdruk en aan u leerders in een klaskamer verskaf,

Een produk per huishouding vir alle kinders in u eie huishouding.

Let wel: Alle prente gebruik is die kopiereg van Netwerk Plus en mag nie hergebruik word vir ander produkte nie, maar wel vir eie opsommings en take.

Baie dankie, en ek hoop u geniet die produk.

Venita Oberholster
Netwerk Plus

Description

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Shipping Policy

Terms of Use of Digital Products

Thank you for your interest in Netwerk Plus. We maintain the highest quality standards, and we hope that the product(s) you have purchased brings you satisfaction. All content of the digital products sold is the property of Netwerk Plus.

  1. Proper Use

It is provided to you for the following use:

The copyright holder gives right of use to one Teacher in one classroom.  The teacher may also print and distribute the PDF to learners of one classroom. The Powerpoint slides may not be redistributed.

The copyright holder gives right of use to one household, for all children in the household. 

The product may not be sent or redistributed to any other household, including friends and family, or to teachers and schools.

  1. Refund Policy

Due to the nature of digital products being immediately accessible upon purchasing, no refunds of any fees or other amounts paid by Client in connection with the Product will be allowed under any circumstances.

  1. Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

  1. Copyright:

Netwerk Plus is the copyright holder for this product.  No part of this product may be copied, redistributed to any other person, or used in any other products or resold.

Illustrations: Artsy Bee Digital holds copyright for all illustrations in this product . (Unless indicated otherwise). No illustrations in this product may be re-used or distributed without the permission of Artsy Bee Digital.

  1. Alteration of products

Products may be altered or translated for your own use.

Summaries for exam preparations differ from schools and provinces.  This product may and should be adapted to your school’s exam guidelines and requirements.

  1. No Redistribution.

You may not reproduce, repackage, or redistribute any of the content of Netwerk Plus, in whole or in part, for any reason.

  1. No Commercial Use. The digital products may not be used for commercial purposes.
[]