Description
Gr.4 Geskiedenis Kwartaal 1 (Plaaslike Geskiedenis) sluit in opsommings in PDF en ‘n Powerpoint met pragtige leersame illustrasies. (Volgens Platinum handboek)
Geskik vir behandeling in klastyd, of vir eksamenvoorbereiding.
Sluit in Pptx Kwartaal 1: Plaaslike geskiedenis
• Eenheid 1.1: Die hede in ’n plaaslike gebied
• Eenheid 1.2: Geskiedenis van plaaslike gebied
• Gevallestudie: Hoe om navorsing te doen uit bronne vir ‘n projek
Alle PDF Opsomming is geskik om uit te druk vir leerders vir 1 klaskamer, of alle leerders in huisgesin. (Drukker vriendelik)
Let wel: Die afbakenings vir toetse/eksamens verskil per skole, die skyfievertoning kan daarvolgens aangepas word.
TOELAATBARE GEBRUIK:
Hierdie produk mag gebruik word:
– Deur 1 onderwyser in 1 klaskamer. Die PDF opsommings mag gedruk word vir leerders.
– In huishoudings: Alle kinders in 1 huishouding mag die produk gebruik.
Geen deel van hierdie produk mag herverkoop word nie.
Geen illustrasies mag vir kommersiële doeleindes gebruik word nie.
Baie dankie vir u belangstelling en kontak my gerus indien u enige navrae het
Venita Oberholster





Reviews
There are no reviews yet