Description
Onderwerpe wat gedek word:
- Klimaat en weer oor die wêreld
- Tropiese reënwoude – lae, ontbossing en klimaat
- Warm woestyne – toestande, aanpassings en leefwyse
- Naaldwoude – klimaat, plantegroei en menslike aktiwiteite
- Klimaattabelle en data-analise
- Belangrike geografiese definisies en terminologie
Die toets bestaan uit 50 punte en bevat ‘n verskeidenheid vrae, insluitend meervoudige keuse, pasvrae, Waar/Onwaar, kortvrae, data-analise en definisies.
Memorandum ingesluit vir maklike nasien.
Ideaal vir Graad 6-leerders as ‘n Kwartaal 3-assessering, hersiening of voorbereiding vir ‘n toets.





Reviews
There are no reviews yet