Description
ONDERWERPE IN DIE TOETS
Kaartvaardighede
-
Wat is ’n kaart
-
Wat is ’n plan
-
Verskil tussen ’n kaart en ’n plan
-
Plan van ’n klaskamer teken
Rigting
-
Vier hoofrigtings:
-
Noord
-
Suid
-
Oos
-
Wes
-
-
Gebruik van ’n kompas
-
Son se opkoms (Oos)
Kaartkenmerke
-
Simbole
-
Kaartsleutel
-
Kaartskaal
Landmerke
-
Natuurlike landmerke (bv. berg, rivier, waterval)
-
Mensgemaakte landmerke (bv. brug, skool, hospitaal)
-
Herkenning van landmerke





Reviews
There are no reviews yet