Description
1. Geld plakkate met voor- en agterkant van note en munte (11 x A4)
2. Kom ons bou (note en munte) (8 x A4)
3. Oefen-geldjies (lamineer en knip uit en bêre in geldbakkie / sakkie) (6 x A4)
**Prentjies van geld is NIE regte fotos nie.
Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.


Reviews
There are no reviews yet