Description
Die toets sluit in:
- Meerkeusevrae
- Waar/Vals met korreksie
- EBW-begrippe en definisies
- Behoeftes en begeertes
- Begrotings en spaar
- Produsente en verbruikers
- Formele en informele ondernemings
- Entrepreneurskap
- Die 4 P’s van bemarking
- A.B.B.A. in advertensies
- Gevallestudie
- Wins, uitgawes en eenheidskoste
- Praktiese berekeninge
- Rekeningkundige vergelyking
Die produk bevat ’n volledige memorandum met antwoorde en berekeninge, insluitend die rekeningkundige vergelyking.
’n Netjiese, gebruikersvriendelike hulpbron wat gereed is vir druk, klasgebruik en assessering.
deur: helpendehulpbronne





Reviews
There are no reviews yet