Description
Die toets bestaan uit vier afdelings:
✔ Leesbegrip – ’n Interessante en ouderdomsgeskikte storie met verskillende vraagvlakke.
✔ Visuele teks – Leerders interpreteer ’n prent en beantwoord vrae daaroor.
✔ Opsomming – Leerders identifiseer belangrike idees en skryf ’n kort opsomming.
✔ Taalstrukture en konvensies – Werkwoorde, voorsetsels, voegwoorde, idiome, ontkenning en sinsontleding.
Hierdie hulpbron is perfek vir:
• Graad 4 Afrikaans Huistaal
• Formele assessering
• Hersiening en oefening
• Onderwysers, tutors en tuisskolers
Die produk bevat:
📄 Volledige toets (40 punte)
📄 Memorandum vir maklike nasien
📄 Opsomming rubriek
Hierdie hulpbron is geskep deur Helpendehulpbronne en is ideaal vir onderwysers wat ’n duidelike, gebalanseerde en leerdervriendelike toets benodig.





Reviews
There are no reviews yet