fbs

Afrikaans Graad 7 kwartaal 1 Toets en Memo

R35.00

Hierdie Afrikaans Huistaal toets vir Graad 7 is ’n volledig saamgestelde assessering wat ideaal is vir onderwysers, tuisskolers en aanlyn skole. Die toets is ontwerp volgens CAPS-riglyne en fokus op belangrike taalvaardighede wat leerders in Kwartaal 1 moet ontwikkel.

Description

Die toets bestaan uit drie afdelings:

• Leesbegrip (20 punte) – ’n Interessante teks met vrae wat begrip, interpretasie en kritiese denke toets.
• Visuele teks (10 punte) – ’n prentgebaseerde aktiwiteit waar leerders visuele inligting interpreteer en vrae beantwoord.
• Taalstrukture en -konvensies (20 punte) – vrae oor grammatika, woordsoorte, sinne, tye, ontkenning en woordvorming.

 

Die assessering is geskik vir Graad 7 leerders en kan gebruik word as ’n formeel assessering, klas toets of hersieningsaktiwiteit.

✔ Duidelike en netjiese uitleg
✔ Maklik om te merk
✔ Volledige memorandum ingesluit
✔ Ideaal vir skole en tuisskool gebruik

Hierdie hulpbron help leerders om leesvaardighede, taalbegrip en grammatika te versterk terwyl hulle voorberei vir formele assesserings.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]