Afrikaans EAT graad 4: Kwartaal 4 JOP 2023
R290.00
Hierdie hulpbron is van hoogstaande gehalte en bevat alle informele en formele aktiwiteite vir die kwartaal. Dit sluit ‘n volledige leerderboek en onderwysersgids bestaande uit 140 bladsye in.
- Taak 7: Mondelinge aanbieding oor kreatiewe skryfprojek wat in kwartaal 3 gedoen is
- Taak 8: Skryf & aanbied (Transaksioneel)
- Taak 9: Gekontroleerde kwartaaltoets
- Vraag 1: Begripstoets
- Vraag 2: Visuele teks
- Vraag 3: Opsomming
- Vraag 4: Taalstruktuur en -konvensies
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
No more offers for this product!




Reviews
There are no reviews yet