Description
Hierdie hulpbron sluit in:
-
November-eindeksamen uit 80 punte
-
Volledige memorandum met antwoorde
-
Nasienriglyne vir onderwysers en ouers
-
Meervoudigekeusevrae
-
Pas Kolom A by Kolom B
-
Wetenskaplike terminologie
-
Vrae oor wrywing en statiese elektrisiteit
-
Elektriese stroombane, elektromagnete en elektrolise
-
Sigbare lig, weerkaatsing, absorpsie en die menslike oog
-
Die sonnestelsel en toestande vir lewe op Aarde
-
Die Melkweg, die heelal en sterrekunde
-
Teleskope en sterrekunde in Suid-Afrika
Die eksamen dek die inhoud van Kwartaal 3 en 4, met ‘n verskeidenheid kortvrae, toepassingsvrae en verduidelikings.
Ideaal vir eksamenvoorbereiding, hersiening, tuisonderrig en klaskamerassessering.
Saamgestel deur My Helpendehulpbronne.





Reviews
There are no reviews yet