Description
Die toets sluit die volgende in:
-
Waar- of onwaar-vrae oor geografiese begrippe.
-
Atlasvaardighede en die gebruik van ‘n atlas se inhoudsbladsy.
-
Breedtegrade, lengtegrade en geografiese koördinate.
-
Kaartskaal, woordskaal en lynskaal.
-
Afstandberekeninge.
-
Globale statistieke oor riviere, berge en woestyngebiede.
-
Aktuele gebeurtenisse en die identifisering van Suid-Afrikaanse provinsies.
-
Die aarde en die verskillende halfronde.
Wat is ingesluit?
-
Volledige Graad 6-vraestel.
-
Memorandum met antwoorde.
-
Nasienriglyne en puntetoekenning.
-
Totaal: 40 punte.
-
Tydsduur: 60 minute.
‘n Nuttige hulpbron vir assessering, hersiening en voorbereiding.
Deur Helpendehulpbronne





Reviews
There are no reviews yet