Description
Die toets bestaan uit drie afdelings:
Afdeling A: Fotosintese, Voedingstowwe en Ekosisteme (23 punte)
-
Meervoudigekeusevrae.
-
Vitamiene en minerale.
-
Waar-of-onwaar-stellings oor voedingstowwe.
Afdeling B: Definisies, Voedselverwerking en Ekosisteme (19 punte)
-
Wetenskaplike begrippe.
-
Redes vir voedselverwerking.
-
Metodes van voedselpreservering.
-
Natuurlike ekosisteme in Suid-Afrika.
-
Produsente, verbruikers en ontbinders.
Afdeling C: Ondersoek na Voedingstowwe – Styseltoets (8 punte)
-
Identifisering van stysel.
-
Jodiumoplossing.
-
Voorbeelde van styselagtige en nie-styselagtige voedsel.
-
Fotosintese en glukose.
Hierdie hulpbron sluit in:
-
Volledige vraestel.
-
Memorandum en nasienriglyne.
-
Puntetoekenning per vraag.
Totale punte: 50
Deur Helpendehulpbronne.





Reviews
There are no reviews yet