fbs

Graad 8 Wiskunde – Kwartaal 4 – Vraestel 1 en Memorandum

R38.00

Hierdie Graad 8 Wiskunde Kwartaal 4 Vraestel 1 is ontwerp om leerders se kennis en begrip van belangrike Wiskundekonsepte te toets en hulle deeglik vir eksamens voor te berei.

Description

Die vraestel bestaan uit 60 punte en dek ’n verskeidenheid belangrike onderwerpe uit die Graad 8 Wiskundekurrikulum.

Inhoud wat gedek word:

  • Meervoudige keuse

  • Verhoudings en finansiële Wiskunde

  • Heelgetalle

  • Desimale getalle, breuke en persentasies

  • Eksponente en wortels

  • Numeriese patrone

  • Funksies en grafieke

  • Algebraïese uitdrukkings en vergelykings

Die aflaaibare hulpbron sluit in:

  • Volledige Graad 8 Wiskundevraestel

  • Duidelike instruksies en puntetoekenning

  • Verskeie berekenings- en probleemoplossingsvrae

  • Afsonderlike memorandum met antwoorde en berekeninge

Ideaal vir kwartaalhersiening, eksamenvoorbereiding, formele assessering en ekstra oefening tuis.

Deur Helpendehulpbronne

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]