fbs

Graad 4 Wiskunde – Kwartaal 1 Toets en Memorandum

R35.00

Graad 4 Wiskunde – Kwartaal 1 Toets en Memorandum

Help jou leerders om hul Wiskunde-kennis te toets en te versterk met hierdie Graad 4 Wiskunde Kwartaal 1-toets.

Hierdie hulpbron is geskik vir assessering, hersiening en ekstra oefening. Dit dek verskeie belangrike Wiskunde-vaardighede wat leerders in Graad 4 moet bemeester.

0 out of 5
Categories: , Tags: , , ,

Description

Inhoud sluit in:

  • Optel en aftrek

  • Heelgetalle en getalpatrone

  • Plekwaarde en getalwaarde

  • Getalle in woorde

  • Rangskikking van getalle

  • Afronding

  • Getalsinne en bewerkings

  • Probleemsomme

Die hulpbron bevat:

  • ‘n Toets uit 50 punte

  • Duidelike vrae en instruksies

  • Genoeg ruimte vir leerders om hul bewerkings te wys

  • ‘n Volledige memorandum met antwoorde en puntetoekennings

‘n Praktiese hulpbron vir onderwysers, ouers en tuisskoolgesinne wat leerders se Wiskunde-vaardighede wil assesseer en hersien.

Saamgestel deur Helpendehulpbronne.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]