fbs

Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 4 Vraestel

R40.00

Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie – Kwartaal 4 Vraestel

’n Volledige 40-punt Kwartaal 4-assessering wat Energie en Die Ruimte dek. Die vraestel bevat ’n verskeidenheid vraagsoorte, insluitend meervoudige keuse, waar/onwaar, pas-kolomme, prentgebaseerde vrae en toepassingsvrae. ’n Volledige memorandum met ’n uiteensetting van die Bloom-kognitiewe vlakke word ingesluit. Die dokumente word in bewerkbare Word-formaat verskaf.

Description

Hierdie Graad 4 Natuurwetenskappe en Tegnologie Kwartaal 4-vraestel bestaan uit twee afdelings. Afdeling A handel oor ENERGIE en Afdeling B handel oor DIE RUIMTE.

Die vraestel bevat ’n verskeidenheid vraagsoorte, waaronder meervoudigekeusevrae, waar-of-onwaar-vrae, pas-kolomme, invulvrae, direkte vrae, prentgebaseerde vrae en toepassingsvrae. Leerders kry dus die geleentheid om nie slegs feite en begrippe te herroep nie, maar ook hul kennis en begrip in verskillende situasies toe te pas.

Die vraestel tel 40 punte en is opgestel volgens die voorgeskrewe kognitiewe vlakke van Bloom se Taksonomie. 

’n Volledige memorandum word saam met die vraestel verskaf. Die memorandum bevat die voorgestelde antwoorde en ’n uiteensetting van die kognitiewe vlakke en puntetoekenning.

Die vraestel en memorandum word in bewerkbare DOCX-formaat verskaf, wat die onderwyser die vryheid gee om die dokument aan te pas volgens die behoeftes van sy/haar leerders.

U mag hierdie dokument wysig en afskrifte daarvan maak ten einde u leerders in staat te stel om die assessering te voltooi. U word egter vriendelik versoek om die werk van die opsteller te respekteer en om nie die vraestel, memorandum of gewysigde weergawes daarvan elektronies te versprei of met ander persone te deel nie.

Additional information

Detail

Exam papers & Memorandums

Grade

Grade 4

Language

Afrikaans

Subject

Natural Science, Natural Sciences & Technology

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]