fbs

Geografie Graad 6 – Kwartaal 3 | Gekontroleerde Toets & Memorandum

R40.00

Hierdie Graad 6 Geografie Kwartaal 3-toets dek belangrike temas rondom klimaat, weer en verskillende wêreldomgewings.

Description

Onderwerpe wat gedek word:

  • Klimaat en weer oor die wêreld
  • Tropiese reënwoude – lae, ontbossing en klimaat
  • Warm woestyne – toestande, aanpassings en leefwyse
  • Naaldwoude – klimaat, plantegroei en menslike aktiwiteite
  • Klimaattabelle en data-analise
  • Belangrike geografiese definisies en terminologie

Die toets bestaan uit 50 punte en bevat ‘n verskeidenheid vrae, insluitend meervoudige keuse, pasvrae, Waar/Onwaar, kortvrae, data-analise en definisies.

Memorandum ingesluit vir maklike nasien.

Ideaal vir Graad 6-leerders as ‘n Kwartaal 3-assessering, hersiening of voorbereiding vir ‘n toets.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]