fbs

EBW – Ekonomiese en bestuurswetenskape Graad 8 Kwartaal 1 Toets en Memo

R35.00

Hierdie Graad 8 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe (EBW) toets is ideaal vir formele assessering of hersiening. Die toets is saamgestel volgens CAPS-riglyne en is ook geskik vir IEB-styl assesserings.

Description

Die volgende onderwerpe word gedek:

• Lewenstandaard
• Rekeningkundige konsepte
• Rekeningkundige vergelyking
• Brondokumente

Die assessering bestaan uit kort vrae en langer vrae wat kennis, begrip en toepassing toets. Die toets bevat multikeusevrae, ’n woordbank en scenario-gebaseerde vrae om leerders se begrip van die werk te ontwikkel.

✔ Volledige nasien-memo ingesluit
✔ Duidelike puntetoekenning vir maklike nasien
✔ Ideaal vir toetse, hersiening of informele assessering
✔ Professioneel saamgestel en in eie woorde geskryf

Hierdie hulpbron is geskep om onderwysers te help om vinnige, betroubare en kwaliteit assesseringsmateriaal te hê.

 

Produk sluit in:
• Toets (50 punte)
• Volledige memo

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]