Description
In hierdie onderwerp sal leerders kennis en begrip van die volgende areas
opdoen:
werkvloei van die voorkant van die huis
werkvloei van die spysenieringskombuis
groot toerusting
materiaal vir skoonmaak,
noodhulpkissie en veiligheidsmateriaal
klein toerusting
eetgerei
dokumentasie en administrasie
kleredragkode vereistes vir die voor- en agterkant van die huis.
Die produk sluit die volgende digitale produkte in: lesplan, onderwyser gids, onderwyser en leerling aktiwiteite, meorandums, eksamen vraestel en studiegids.
Hierdie produk is ook geskik vir Toerisme studente







Reviews
There are no reviews yet