fbs

Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geskiedenis) Maart Vraestel en Memo – 2025

R39.00

Graad 8 SW Geskiedenis Kwartaal 1 (Maart) 2025 Vraestel en Memo

Totaal:  60 punte.

Inhoud:

  • Die diamantbedryf in Suid-Afrika 
  • Die Industriële Revolusie 
  • Cecil John Rhodes
  • Indiese ingeboekte arbeid in Natal 

Description

Graad 8 SW Geskiedenis Kwartaal 1 (Maart) 2025 Vraestel en Memo

Totaal:  60 punte.

Inhoud:

  • Die diamantbedryf in Suid-Afrika :
    • Sleutelfigure: Cecil John Rhodes, Barney Barnato
    • Maatskappye: De Beers Consolidated Mines
    • Beleide: Een Man, Een Eis Polis
    • Gebeure: Diamond Rush, Britse anneksasie van Griekwaland-Wes
    • Impak op Swart Eis-eienaars en werksomstandighede
  • Die Industriële Revolusie :
    • Soorte revolusies
    • Oorheersende ekonomiese aktiwiteit voor die Industriële Revolusie
    • Produksie van goedere en dienste voor die Industriële Revolusie
    • Sleutel tegnologiese veranderinge en hul impak op produksie
    • Sosiale veranderinge en die skep van nuwe klasse
    • Verstedeliking en die impak daarvan op lewensomstandighede
  • Indiese ingeboekte arbeid in Natal :
    • Redes vir die invoer van Indiese arbeid
    • Sleutelfigure betrokke by politieke skikkings
    • Werksomstandighede op suikerplantasies
    • Ekonomiese impak op die suikerbedryf
    • Vergelyking met ‘passasier’ Indiërs
    • Langtermyn-effekte op die Suid-Afrikaanse samelewing en kulturele landskap
  • Cecil John Rhodes :
    • Rol in Suid-Afrika
    • Stigting van De Beers en die betekenis daarvan
    • Die naam van Zimbabwe (Rhodesië)
    • Die Rhodes-beurs

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

DAN SMI

Termes en voorwaardes

Graad 8 SW Maart vraestel en memo  PDF dokumente is onmiddelik aflaaibaar nadat betaling deurgegaan het op Payfast of Ozow.  Met “Manual EFT payments” sal die produk 1-3 werksdae na die ontvangs van die betalingsbewys of wanneer die inbetaling in ons bankrekening reflekteer (bestellings oor R350) vrygestel word.

Klik gerus hier vir meer inligting rakende ons termes en voorwaardes.

  • Handboeke in pakkette kan vervang word indien ons dit beskikbaar het.
  • Produkte wat 2x aangekoop is kan vervang word met ‘n ander produk.
  • Laai gerus ons gratis voorbeeldpakket af om eers te kyk hoe ons produkte lyk.

Ons produkte is digitaal en dus sal GEEN terugbetalings gemaak word na aankope nie.  (Dit word ook so uitgelê in die bepalings en voorwaardes op ons webtuiste).  Die onus rus op die kliënt om seker te maak hulle koop die korrekte produkte aan.

Om u dokumente te verkry kyk asseblief uit vir die e-pos met die “download links”  (maak ook seker om te kyk in die “junk mail” folder).  Andersins, teken net in op u rekening op www.summariessa.co.za, en gaan na “downloads”.

Respekteer asseblief ons kopiereg.  Produkte is bedoel vir individuele gebruik en mag nie gekopieër, versprei of verkoop word sonder ons toestemming nie.

Vir enige verdere navrae kontak ons gerus op info@summariessa.co.za of 066 088 1468.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!

Refund Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.

Cancellation / Return / Exchange Policy

No refunds or cancellations for downloadable products.
[]