fbs
Sale!

Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 1 Werkboek

Original price was: R50.00.Current price is: R40.00.

Werkboek met opsommings, aktiwiteite, werkkaarte en hersieningsoefeninge

Description

Hierdie werkboek is gebaseer op die Platinum Leerderboek. Dit lei die leerder stap vir stap deur die inhoud van die Platinum Leerderboek.

Aan die begin van elke onderwerp word sekere uitkomste aan die leerder gestel wat van hulp kan wees by die voorbereiding van formele- en informele assesserings. Verder bevat hierdie werkboek ook verrykende materiaal en werkkaarte. ‘n Memorandum van al die aktiwiteite, werkkaarte en hersieningsoefeninge word ook voorsien.  Die inhoud van hierdie werkboek moet bestudeer word tesame met die Platinum leerderboek. Hierdie werkboek mag uitgedruk word sodat elke leerder dit in die klas kan gebruik. Moet asseblief nie ‘n elektroniese weergawe versprei nie.

Reviews

There are no reviews yet

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

No more offers for this product!
[]