Description
1. Voorbereiding van materiaal wat gebruik gaan word.
Kies die aktiwiteit of aktiwiteit wat jy beplan om te gebruik. Die aktiwiteite is nie in enige volgorde gerangskik nie, en kan aangepas word by die studente se behoefte. Alhoewel Aktiwiteit 1 heel eerste gedoen moet word om seker te maak dat studente weet wat selfbewustheid behels en om hulself beter te verstaan. Let asseblief daarop dat Aktiwiteit 1 baie emosies kan ontketen en dat die inligting vertroulik is en moet bly. Neem dit in ag wanneer jy tydsberekening doen. Die aktiwiteite bestaan kortliks uit die volgende:
Aktiwiteit 1: voltooiing van die selfbewustheidvraelys.
Aktiwiteit 2:beantwoording van die algemene vraelys en woord kennis
Aktiwiteit 3:bespreking van die faktore wat selfbewustheid beïnvloed en voltooiing van
blokraaisel
Aktiwiteit 4:rolspel – nabetraging van sterkpunte en groei areas
2. Bespreek wat selfbewustheid is en watter areas van jou lewe dit beïnvloed







Reviews
There are no reviews yet